Curriculum Vitae

Van :                               Minnaar
Volle Name :               Philippus Petrus
Noem Naam :             Pierre
ID Nommer :               8805025086087
Geboortedatum :     1988-05-02
Bestuurs Lisensie :   Ja, kode B
Nationaliteit :             ZAR
Huis Taal :                    Afrikaans
Ander Tale :                 English
Gesondheid :              Uitstekend

Persoonlike Opsomming

Ek is ‘n ambisieuse en energieke gegradueerde person tans besig met my Honeurs in Bemarking te Wits Bestuurskool, wat ingestel is om ‘n impak op my werksomgewing te maak. Ek glo daarin om elke pos en lewens situasie met ‘n oop gemoed en ‘n gemotiveerde ingesteldheid te benader. Ek vaar goed in ‘n spanopset en kan leiding neem met beplanning, probleemoplossing en organisering om voorafbepaalde doelwitte en doelstellings te bereik. My doel is om ‘n pos in n korporatiewe werksomgewing te bekom waar my vaardighede tot sy reg sal kom en die organisasie by kan baat vind. My langtermyn doelwit sal wees om ‘n bestuurs posisie te beklee in n gevestigde wêreldklas organisasie wat handeldryf met verbruikers en landbou goedere. Ek is van mening dat Obaro my seining van wat n wêreldklas landboumaatskappy behels ten volle sal verteenwoordig.

Vaardighede

Skills

Rekenaarvaardigheid

Hoogs vaardig in Microsoft Word, Excel, Power Point and Publisher.

Leierskap

Besluitneming vaardighede en sakevernuf is ontwikkel deur bestuurs- en leiersrolle in besighede , verenigings en ​​klubs.

Kommunikasie

In staat om duidelik en effektief te kommunikeer deur middel van geskrewe en interpersoonlike kommunikasievaardighede.

Spanwerk

Vaar goed in ‘n spanopset. Vaardighede het ontwikel deur spanopsette in besighede, verenigings en ​​klubs.

Kwalifikasies

Education
2015 - 2015

BCom (Hons) in BEMARKING

Universiteit van Witwatersrand

Vakke en modules:

  • Internet Bemarking
  • Gevorderde verbruikers gedrag
  • Tegnologie en innovasie bestuurr
  • Statistiek

2011 - 2014

Bachelor of Commerce (BCom) in ENTREPRENEURSHIP & BUSINESS MANAGEMENT

 Noord-Wes Universiteit Potchefstroom

 Vakke en modules :            

  • Produk bestuur
  • Entrepreneurskap
  • Menslike Hulpbron Bestuur
  • Bemarkings Bestuur
  • Bemarkings Beplanning
  • Finansiele Bestuur
  • Verbruikers Gedrag
2002 - 2006

Hoer Skool

Ben Vorster, Tzaneen
  • Gematrikuleer

Ondervinding

Work History
Jan 2011 - Dec 2015

Deeltydse Toesighouer

PMP Financial Aid

Ek werk deeltyds tydens my vakansies by PMP vandat ek 'n voltydse universiteit student geword het. Pligte behels om terugvoer van kliënte te hanteer , algemene administratiewe werk, lyn inspeksies en personeel motivering.

Jun 2012 - Jul 2012

Vakansie Werk

Tickyline Granite

Deel van vereiste vir n module by Pukke. Uitvoering van algemene take terwyl onderhoudevoer met bestuur en die besigheid ontleed.

Feb 2011 - Nov 2011

Kelner

Dros Potchefstroom

Interaksie met die kliënte en algemene kelner pligte.

Jan 2009 - Jan 2011

Algemene Toesighouer

PMP Financial Aid

Pligte het bestuur, hersiening van werknemers prestasie asook en  hoë vlak administratiewe werk behels.

Jan 2007 - Jan 2009

Lyn Bestuurder

PMP Financial Aid

Pligte het verkryging van kliënte , skryf van leningsooreenkomste en bestuur van lening reps behels.

Life Experiences

ENTREPRENEURSkap

  • Notemarket.co.za (2011-2012)

Stigter van 'n web-gebaseerde diens wat studente help rakende die koop en verkoop van notas en tweedehandse handboeke op die NWU Potchefstroom kampus.

  •  Three Marketeers (2014)

Mede-stigter van 'n plaaslike bemarkings besigheid wat besighede help bemark aan studente op die NWU Potchefstroom kampus.

KOMPETISIES

  • Bhive EDC Business Competition (2013)

Aangebied deur die Noordwes-Universiteit vir al drie kampusse. Geëindig in die top 5.

  • SME Toolkit Business Plan Competition (2014)

Nasionale sakeplan kompetisie georganiseer deur SME Toolkit Suid Afrika .

KLUBS\VERENIGINGS

  •  Enactus

VP van werwing by Enactus Wits . 'N Studente klub wat fokus op die verbetering van gemeenskappe deur middel van sosiale entrepreneurskap aksie.

SPORT \ STOKPERDJIES

  • Rugby, Draf, Warrior Race, Bergstap, Musiek

LEIERSKAP  

  • Bestuurs- en leiersrolle in besigheid, entrepreneursondernemings en ​​Enactus Wits .

Verwysings

  • Mr. K.P Minnaar   

Cell:  082 802 3657

Email:  minnaarkp@yahoo.com

Mr. Minnaar  is die eienaar en algemene bestuurder van PMP Financial Aid.

  • Mr. Tony Potgieter

Cell: 072 679 0357

Tony Potgieter was die bestuurder Dros Potchefstroom.

  • Mr. Jaco Prinsloo

  Cell: 076 621 4717

  Email: jaco.prinsloo3@facebook.com

 Jaco prinsloo is die algemene bestuurder by Tickyline Granite